Tuisblad
EREDIENSTE vanaf 11 April vir maksimum van 250 persone per erediens weens COVID-19
vir die skakel om vooraf die inligtingsvorm in te vul, skakel asb in op die watsapp groepe deur die Kerkkantoor te kontak. Registreer asb ook u kinders wat kinderkerk toe gaan. Kinders onder 2 hoef nie maskers te dra nie.
Noodsaaklike informasie
Webblad van gemeente: www.midsuid.co.za
Youtube channel: https://www.youtube.com/c/ngmidsuid
Instagram: midsuidjeug
Facebook: www.facebook.com/ngmidsuid
Whatsapp: Hoe om in te skakel by die watsapp broadcast group:
1 - Dit nie 'n groep is nie maar alle kommunikasie sal slegs deur die Admin geskied.
2 - Enige tersaaklike sake kan na die admin gestuur word wat dit sal versprei.
3 - Alle replies sal slegs deur die admin ontvang word.
Ten einde die boodskappe in die toekoms te ontvang moet jy:
- Die volgende nommer in jou contactlist stoor onder NG Midsuid Whatsapp.
60 970 8277
- Stuur 'n whatsapp met jou naam en die kode - Nuus - na bogenoemde nr.
Kontaknommers terwyl die kantoor gesluit is:
Kerkkantoor (Sanet) - 060 970 8277
Pastorale Sentrum (Maud) - 072 387 5147
Finansies (Retha) - 082 332 6929
Jeug (Lorraine) - 076 302 6982
Ds. Hardus - 082 493 4055
Ds. Rika - 072 783 8108
Theo Homann - 084 412 4144
Bankrekening:
Rekeningnaam |
NG Kerk Middelburg-Suid |
Rekeningnommer |
104 058 0146 |
Banknaam en tak |
ABSA—Middelburg |
Bankkode vir internet inbetaling |
63 20 05 |