Gemeente inligting tydens covid-19

Youtube Link na die Gemeente se Channel vir die preke

www.sacaronavirus.co.za

Whatsapp:  Hoe om in te skakel by die watsapp broadcast group:

1 - Dit nie 'n groep is nie maar alle kommunikasie sal slegs deur die Admin geskied.

2 - Enige tersaaklike sake kan na die admin gestuur word wat dit sal versprei.

3 - Alle replies sal slegs deur die admin ontvang word.

Ten einde die boodskappe in die toekoms te ontvang moet jy:

  1. Die volgende nommer in jou contactlist stoor onder NG Midsuid Whatsapp.

60 970 8277

  1. Stuur 'n whatsapp met jou naam en die kode - Nuus - na bogenoemde nr.