Kerkkantoor
Die kerkkantoor is die hart van ons gemeente. Hier word al die administrasie hanteer asook al die reëlings getref vir al die aktiwiteite. Die kantoor-ure is as volg:
Kerkkantoor
Maandae tot Vrydae
08:00 – 13:00
Dinsdae gesluit tussen:
Dinsdae gesluit tussen:
11:30 – 13:00
Vir admin vergadering.
Gedurende hierdie tye sal daar altyd iemand by die kantoor wees om u van hulp te wees.
Hou die afkondigings dop vir dae wat die kantoor wel gesluit sal wees. Enige van ons bekwame personeel sal u kan help met enige kerklike administrasie.
Die kontakbesonderhede word hieronder gemeld:
Telefoon: 013 – 243 3765
Faks: 013 – 243 3765/086 529 0845
E-pos: admin@midsuid.co.za
Postnet Suite MW 727
Privaatsak X1838
Middelburg
1050
Pastorale Sentrum
Maandae – Vrydae
08:00 – 13:00
Sekretaresse: Maud Kasselman (pastoraal@midsuid.co.za)
013-243 3765
Ons kantoorpersoneel:
Retha Labuschagne – Finansies(finansies@midsuid.co.za)
Jeannie Hattingh – Ontvangs (admin@midsuid.co.za)
Jeannie Hattingh – Lidmaatsake (lidmate@midsuid.co.za)
Jeugkoordineerder: Lorraine van Deventer (jeug@midsuid.co.za)
Koster: Gerrie Kasselman (pastoraal@midsuid.co.za)